loader image

Welkom

Musiek Video

Alles wat jy moet weet

NUWE ALBUM BINNEKORT BESKIKBAAR

INTERESSANTE FEITE:

Rinél kan meer as 300 liedjies sing buiten haar eie albums

Rinél Day kom 16de in die Wereld met die World Peace Song Contest, met haar Liedjie Vuur met Vuur Veg ,waarin Celine Dion 2de geeindig het.

Rinél Day het reeds meer as 22 nommer 1’s op Radio met haar debuut album “Rinél Day”

Rinél Day is genomineer vir n Ghoema 2013 Toekenning in die kategorie – Beste Pop Album deur n Vroulike Kunstenaar met haar debuut album getiteld “Rinél Day”